site hit counter

[XHS]⇒ [PDF] Gratis Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books

Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books



Download As PDF : Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books

Download PDF Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books


Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books

Interessante verhaal met goeie karakterisering. Soms bietjie mooiskrywery. Hinderlike foute in die kindle-weergawe.

Read Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books

Tags : Sirkusboere (Afrikaans Edition) [Sonja Loots] on Amazon.com. *FREE* shipping on qualifying offers. In 1904 het 'n groep veterane van die Anglo-Boereoorlog - onder andere generaals Piet Cronje en Ben Viljoen - onder die vaandel van de sirkusbaas Frank Fillis en sy sogenaamde Transvaalse Militaire Spektakelsindikaat na Amerika gereis om daar krygsvoorstellings van veldslae uit die oorlog te gaan opvoer. Dit was die begin van 'n bisarre en soms skreiende avontuur.,Sonja Loots,Sirkusboere (Afrikaans Edition),Tafelberg,0624053350,FICTION General,FICTION Historical General,Fiction - General,FictionHistorical - General,FictionLiterary,General,Historical - General,Historical fiction,Literary

Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books Reviews


Sonja Loots se Sirkusboere is een van die mees opwindende Afrikaanse (en Suid-Afrikaanse) romans van die laaste klompie jare. Selfs al is historiese romans nie jou ding nie, gee hierdie een 'n kans. Dit is slim, verrassend, ontroerend, en by tye baie snaaks ook. Loots se karakters ruik na sweet en tabak; en haar onverbiddelike (en welkome) uitbeelding van hulle rassisme en doodgewone kleinsieligheid word deurentyd gebalanseer deur 'n werklike deernis met die menslikheid van die karakters. Loots bewerkstellig 'n fassinerende perspektief, nie net op 'n bepaalde stel historiese gebeure nie, maar op ons verhouding met die historiese as sodanig. Dit is my gunsteling 'Boereoorlogroman' sedert Etienne Leroux se Magersfontein, O Magersfontein.
Fantastic! What a good read. Made me curious about facts and events. Well done!
Interessante verhaal met goeie karakterisering. Soms bietjie mooiskrywery. Hinderlike foute in die kindle-weergawe.
Ebook PDF Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books

0 Response to "[XHS]⇒ [PDF] Gratis Sirkusboere Afrikaans Edition Sonja Loots 9780624053354 Books"

Post a Comment